Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Om my studievaardighede te verbeter.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
  3. Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
986
39.85
1093
44.18
309
12.49
86
3.48
2474
76.93
Bruin
297
63.19
140
29.79
26
5.53
7
1.49
470
14.61
Swart
43
68.25
14
22.22
3
4.76
3
4.76
63
1.96
Indier
15
42.86
15
42.86
2
5.71
3
8.57
35
1.09
Alle deelnemers
1372
44.32
1276
41.21
347
11.21
101
3.26
3096
96.27

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.