Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die ho‰rskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het: Vakke se feite en metodes uit die kop geleer sodat dit feitlik net so weergegee kon word.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Frequently / Dikwels
  2. Occasionally / Soms
  3. Not at all / Glad nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
40
43.01
45
48.39
8
8.60
93
80.87
Bruin
5
29.41
9
52.94
3
17.65
17
14.78
Swart
1
100.00
0
0.00
0
0.00
1
0.87
Indier
1
100.00
0
0.00
0
0.00
1
0.87
Alle deelnemers
47
41.96
54
48.21
11
9.82
112
97.39

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.