Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die ho‰rskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het: Gewerk aan 'n taak of projek wat vereis het dat idees of inligting uit verskillende bronne samehangend saamgevoeg moes word.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Frequently / Dikwels
  2. Occasionally / Soms
  3. Not at all / Glad nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
47
50.54
43
46.24
3
3.23
93
80.87
Bruin
14
77.78
4
22.22
0
0.00
18
15.65
Swart
0
0.00
1
100.00
0
0.00
1
0.87
Indier
0
0.00
1
100.00
0
0.00
1
0.87
Alle deelnemers
61
53.98
49
43.36
3
2.65
113
98.26

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.