Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Beskou die kwessie: "Besorgheid oor misdadigers se regte". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
82
87.23
12
12.77
94
81.74
Bruin
16
88.89
2
11.11
18
15.65
Swart
0
0.00
2
100.00
2
1.74
Indier
0
0.00
1
100.00
1
0.87
Alle deelnemers
98
85.22
17
14.78
115
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.