English


Hoe om die kaart te gebruik:

Die kampuskaart is 'n .pdf lêer, wat beteken dat jy die program Acrobat Reader nodig het om die kaart te kan lees.
Indien Acrobat Reader reeds op jou rekenaar geïnstalleer is, sal dit outomaties oopmaak wanneer jy op die kampuskaart-skakel kliek.
Indien Acrobat Reader nog nie op jou rekenaar geïnstalleer is nie, kan jy dit installeer deur die Acrobat Reader-skakel te kliek.

Die kampuskaartskerm is in twee verdeel:

Aan die linkerkant is die navigasielys.
Kliek op die + om 'n lys van skakels te sien.
Kliek dan op 'n gebou se naam.
Die inligting verskyn aan die regterkant.

Bykomende inligting:

Om die kaart groter te maak, kliek op vergroot kaart op die navigasielys.
Om die kaart kleiner te maak, kliek op verklein kaart op die navigasielys.
Indien 'n foto-skakel onder die gebounaam verskyn, is 'n kleurfoto beskikbaar.


Kampuskaart